Welcome, visitor! [ Register | Loginrss

LOODGIETERS KURSUS

  • Street: Bela-Bela
  • City: Bela-Bela
  • Province: Other
  • Country: South Africa
  • Contact Number 1: 083 216 1399
  • Listed: 18/10/2011 11:09
  • Expires: 3 days, 13 hours
LOODGIETERS KURSUS

Description

LOODGIETERS KURSUS- genereer u eie inkomste

Die Loodgieters kursus word aangebied op ‘n plaas in Warmbad (Bela-Bela) omgewing. U leer alles oor nuwe installasies van ‘n stort, toilet, bad, wasbak, drein, geiser, ens asook die instandhouding daarvan. Saans na die lesings kan u langs ‘n vuurtjie die dag se werk bespreek, vrae vra of sommer net lekker ontspan, of ‘n nagrus geniet met net die getjank van jakkalse in u ore.

Na die suksesvolle voltooiing van die kursus ontvang u ‘n SERTIFIKAAT as bewys van alles wat u op die kursus geleer en bemeester het.
Ons reёl vir u ‘n KWIKOT kursus (By Kwikot) ook, waar u ‘n SERTIFIKAAT ontvang. Indien u assuransie werk doen, word hierdie sertifikaat vereis. U word ook voorsien met die instrukteur se nommer wat u gerus kan skakel indien u advies nodig het terwyl u besig is met werk of andersins.

Die Loodgieters kursus word deur ons aangebied sedert 2002 en ons het nog net goeie terugvoer gekry.
Indien u belangstel, kan ons op aanvraag verwysings nommers verskaf van persone wat ons vorige kursusse bygewoon het, sodat u by die student kan uitvind of die kursus vir hulle iets beteken het en of dit die moeite werd is!
Omdat ons konsentreer op individuele aandag, laat ons nie meer as 10 persone toe op ‘n kursus nie. Afrikaans sowel as Engels sprekendes is welkom om die kursus by te woon.

Indien U bereid is om met u hande te werk, kan u nie anders as om ‘n sukses hiervan te maak nie.

Kontak ons gerus by  083 216 1399

-foto’s is slegs voorbeelde-

(onthou om POTCHTRADE te noem)

Share this:
Share this page via Email Share this page via Stumble Upon Share this page via Digg this Share this page via Facebook Share this page via Twitter

There is no ads to display, Please add some
Ad Reference ID: 1964e9d3deab1ee5

Visit our Partners

Item Location

To inquire about this ad listing, complete the form below to send a message to the ad poster.